Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'sake'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'sake'

Total found: 3
Ek nooi julle uit om jou met gebed, boete en liefdewerken op die Kersfees voor te berei. Maak jou nie soveel sorge om materiële sake, liewe kinders, want so sal julle die Kersfees nie kan beleef.

Die materiële sake neem julle in beslag. En julle verloor op die manier alles wat God julle wil gee. Bid dus, liewe kinders, om die gawes van die H. Gees. Hierdie is vir julle nodig om van my teenwoordigheid hier en van alles wat Ek julle gee om te getuig. Liewe kinders, jy moet jou aan My toevertrou, sodat Ek julle volledig kan lei. Maak jou nie druk om soveel materiële sake.

Liewe kinders, ook vandag Ek roep jou tot omkeer op. Julle is baie bekommerd om die materiële en min om geestelike sake. Open jou hart en werk meer aan jou persoonlike ommekeer. Besluit jy daglijks aan God en die gebed te gee totdat die gebed vir julle 'n vreugdevolle ontmoeting met God word. Alleen so sal jy die ware sin van jou lewe ervaar en sal jy met vreugde oor die ewige lewe nadink. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]