Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Boodskap, 25 April 2000

Boodskap, 25 April 2000


Boodskap, 25 April 2000 [O]
Liewe kinders, ook vandag Ek roep jou tot omkeer op. Julle is baie bekommerd om die materiële en min om geestelike sake. Open jou hart en werk meer aan jou persoonlike ommekeer. Besluit jy daglijks aan God en die gebed te gee totdat die gebed vir julle 'n vreugdevolle ontmoeting met God word. Alleen so sal jy die ware sin van jou lewe ervaar en sal jy met vreugde oor die ewige lewe nadink. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]