Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'wonderwerke'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'wonderwerke'

Total found: 2
Liewe kinders, vandag nooi ek julle weer uit voor God te kies en Hom vir alles en bo alles te kies, sodat Hy in jou lewe wonderwerke kan doen en dat jou lewe dag na dag vreugde met Hom word. Bid daarom, kindertjies, en staan Satan nie toe jou lewe te beïnvloed deur valse skyn, onbegrip en die weiering van die ander. Bid om die grootheid en die skoonheid van die gawe van die lewe te verstaan.

Liewe kinders, ook vandag roep ek julle tot gebed op. My kinders, glo dat deur eenvoudig gebed wonders bewerk kan word. Deur jou gebed open jy jou hart vir God en doen Hy wonderwerke in jou lewe. Deur na die vrugte te kyk word jou hart vol van vreugde en dankbaarheid teenoor God vir alles wat Hy in jou lewe doen en deur julle vir ander. Bid en glo, my kinders, God gee jou genaden en jy sien dit nie. Bid en jy sal dit sien. Mag jou dag gevul is met gebed en danksegging vir alles wat God jou gee. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]