Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'wat'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'wat'

Total found: 204
Ek wil julle weer sê dat Ek hierdie parochie het gekies en dat Ek aan haar as 'n bloempje, wat nie wil sterwe, met my hande beskerm. Ek nodig julle uit jou aan My oor te gee, sodat Ek julle suiwer en vlekkeloos aan God kan aanbied. Satan het hom van 'n gedeelte van my plan meester gemaak, hy probeer het hom heeltemal toe te eien. Bid, sodat hy daar nie in slaag. Ek wens dat julle almal na My behoort om julle aan God te kan aanbied.

Liewe kinders, vandag seën Ek julle. Ek sê jou weer: Ek hou van julle. Ek nodig julle uit om my boodskappe na te lewe. Vandag seën Ek julle met 'n plegtige seën wat die Almagtige My toegelaat het.

Vandag wil ek vir julle sê dat die Here julle op die proef gaan stel. God onderwerp julle aan 'n beproewing in jou werk van alledaagse. Dus bid nou om elke beproewing rustig te oorkom. Stel jou ten spyte van alle probleme wat die Here toelaat steeds meer oop vir God en gaan Hom met meer liefde tegemoet.

Ek dank julle vir al jou gebede. Bid sonder ophou. Bid meer. So sal Satan uit hierdie plek uit verdryf word. Liewe kinders, die plan van Satan is misluk. Bid sodat die plan van God in hierdie gemeente verwesenlik word. Ek dank spesiaal die jeug vir die offers wat hulle gebring het.

Vandag nodig Ek julle uit om nederig alle boodskappe na te lewe wat Ek julle gee. Liewe kinders, word nie trots op die feit dat julle die boodskappe nakom. As julle dit in jou hart dra en hulle in praktyk bring, sal almal dit verneem. Daar sal geen woorde nodig is. Hulle moet net herhaal word vir diegene wat nie luister nie. Dit is vir julle nie nodig het met woorde te sê. Julle getuienis is jou eie lewe.

Ek dank julle vir alle gebede en vir alle offers.
Liewe kinders, Ek haas my om julle dit te sê: Leef volgens die boodskappe wat Ek julle gee en beoefen veral die vas, omdat julle danksy die vas sal verkry dat God se plan vir Medjugorje slaag. So sal julle vir My 'n groot vreugde berei.

Dank God vir alle barmhartigheid wat Hy julle gegee het. Dank die Here vir alle vrugte en prys Hom. Liewe kinders, jy moet leer om Hom te bedank vir die klein dinge, alleen dan kan jy Hom bedank vir die grote.

Ek nooi julle uit jou naaste lief te hê, veral diegene wat jou kwaad berokken. So sal julle met liefde die bedoelings van die hart kan onderskei. Bid en bemin, liewe kinders. Alleen met die krag van die liefde is julle in staat dit te volbring wat julle onmoontlik lyk.

Ek, jy Moeder, bemin julle. Ek moedig julle aan om te bid. Ek word nooit moeg; Ek roep julle, selfs wanneer jy jou van my Hart verwyder. Ek ly om elke persoon wat hom te gronde rig. Maar Ek is jou Moeder; Ek vergewe maklik en Ek ervaar vreugde oor elke kind wat na My terugkeer.

Ek wil julle almal bedank vir alles wat julle vir My gedoen het, veral die jeug. Ek versoek julle, liewe kinders, bid gewetensvol, want juis in die gebed sal julle die planne van God leer ken.

Ek dank almal wat na my boodskappe het geluister en die wat op die eerste Kersdag gedoen het wat Ek julle vooruit gesê het. Vanaf nou is julle van jou sondes gereinig en Ek sou julle graag in die liefde van jou hart wil bly begelei.

Ek nooi julle uit heeltemal vir God te kies. Ek smeek julle, liewe kinders, gee jou heeltemal, dan sal julle alles kan beleef wat Ek jou sê. Dit sal vir julle nie moeilik wees jy totaal aan God te gee.

Ek nooi julle uit om Jesus te help met julle gebed vir die verwesenliking van al die planne, waarmee Hy hier begin is. Bied Jesus jou offers aan, sodat Hy alles wat Hy van plan is kan verwesenlik en Satan niks kan uitrig nie.

Ek nooi julle weer uit met jou hart te bid. As julle met jou hart bid, liewe kinders, sal die ys by jou broers smelt en sal elke hindernis verdwyn. Die bekering sal maklik wees vir almal wat haar wil aanvaar nie. Dit is 'n gawe wat julle vir jou naaste moet afsmeken.

Ek nooi julle almal uit om te bid, sodat al God se planne betreffende julle en alles wat God via julle wil bereik, verwesenlik word. Help al die ander om hulle te bekeer, in die besonder almal wat na Medjugorje komen.Lieve kinders, staan nie toe dat Satan meester word oor jou hart, want in daardie geval word julle die beeld van Satan en nie van My. Ek nodig julle uit te bid, om getuies van my teenwoordigheid te word. Sonder julle kan die Here nie verwesenlik wat Hy verlang. Die Here het elkeen van julle 'n vrye wil gegee en julle kan daaroor beskik.

Hierdie gemeente wat Ek uitverkies het, is 'n besondere gemeente wat hom van ander onderskei. Ek bied al diegene wat met die hart bid groot barmhartigheid aan. Liewe kinders, Ek gee hierdie boodskappe allereers aan die parochianen en vervolgens aan al die ander. Julle sal teenoor my Seun, Jesus en My voor die boodskappe verantwoordelik is.

Liewe kinders, beleef in nederigheid die boodskappe wat Ek julle gee.

Vandag nodig Ek julle uit om die vastentijd met jou klein offers te beleef. Ek dank jou vir elke offer wat julle My toe gebring het. Liewe kinders, bly so lewe. Help My met liefde om die offer op te dra. God sal jou beloon.

Vandag nodig Ek julle uit om ywerig te wees in die gebed. Julle wil alles doen wat Ek jou sê, maar julle slaag daar nie in, omdat julle nie bid nie. Liewe kinders, Ek versoek julle: stel jou oop en begin te bid. Die gebed sal 'n vreugde vir julle wees. As julle begin sal julle nie lastig vind, want julle sal met blydskap bid.

Ek nooi julle uit om die H. Mis by te woon. Baie van julle het die skoonheid van die Mis al ondervind. Maar daar is ander wat daar nie van ganser harte gaan kom. Liewe kinders, Ek kies julle uit en Jesus gee jou sy barmhartigheid tydens die H. Mis. Beleef die H. Mis daarom bewus en kom daar vol vreugde na toe. Kom met liefde en ontvang die H. Mis as 'n genade.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]