Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'vertrou'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'vertrou'

Total found: 3
Liewe kinders, Ek dring daarop aan dat julle tot aan die verjaardag van die verskynings (25 Junie) meer bid. Laat julle gebed 'n teken van jou toewyding aan God wees. Liewe kinders, Ek weet dat julle moeg is. Julle weet jy nog nie aan My toe te vertrou. Vertrou jy in hierdie dae volkome aan My toe.

Open jou hart vir die Here van alle harte. Vertrou My al jou gevoelens en al jou probleme toe. Ek wil julle in al jou beproewings troos. Ek wil julle hart met vrede, vreugde en met die liefde van God overstelpen.

Liewe kinders, vandag nodig Ek julle weer uit om jou lewe met liefde aan my toe te vertrou, sodat Ek julle liefdevol kan lei. Ek hou van julle, liewe kinders, met 'n heel besondere liefde en Ek wil julle almal na die hemel bring, na God. Besef dat hierdie lewe in vergelyking met die lewe in die hemel van korte duur is. Liewe kinders, neem daarom vandag nog weer 'n besluit ten gunste van God. Alleen so sal Ek julle kan laat sien, hoe dierbaar julle my is en hoe graag ek wil hê dat julle almal gered word en by my in die hemel kom.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]