Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'trots'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'trots'

Total found: 2
Vandag nodig Ek julle uit om nederig alle boodskappe na te lewe wat Ek julle gee. Liewe kinders, word nie trots op die feit dat julle die boodskappe nakom. As julle dit in jou hart dra en hulle in praktyk bring, sal almal dit verneem. Daar sal geen woorde nodig is. Hulle moet net herhaal word vir diegene wat nie luister nie. Dit is vir julle nie nodig het met woorde te sê. Julle getuienis is jou eie lewe.

Ook vandag nodig Ek julle daartoe uit, dat elkeen van julle weer besluit hulle aan My te gee. Alleen so kan Ek op my beurt elkeen van julle aan God aanbied. Liewe kinders, julle weet dit: Ek bemin julle intens en Ek verlang om dat elkeen van julle My behoort nie, maar God gee elkeen die vryheid en die respekteer Ek in liefde en nederigheid. Ek onderwerp my aan julle vryheid. Liewe kinders, Ek verlang dat God se plan met hierdie parochie verwerklik word. Maar as julle nie bid, kan julle nie my liefde ontdek, of God se planne vir hierdie gemeente en vir elkeen van julle. Bid, sodat die Satan julle nie na hom toelokt met sy trots en bedrieglike mag. Ek is met julle. Geloof dat Ek julle bemin.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]