Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'terwyl'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'terwyl'

Total found: 5
Vandag dank ek julle voor jou teenwoordigheid op hierdie plek waar Ek julle besondere barmhartigheid gee. Ek roep elkeen van julle op om vanaf vandag die lewe te gaan lei dat God van julle verlang. Begin met goeie werke van liefde en barmhartigheid te doen. Ek wens nie, liewe kinders, dat julle die boodskappe nakom terwyl jy die sonde bedryf wat My nie behaag. Ek verlang, liewe kinders, dat elkeen van julle 'n nuwe lewe lei sonder om alles te vernietig wat God in jou doen en wat Hy jou gee. Ek gee julle my spesiale seën en Ek bly by julle op julle pad na bekering.

Liewe kinders, vandag is ek op besondere wyse by julle. Terwyl ek die klein Jesus in my arms hou nodig ek julle, my liewe kinders, uit oop te staan vir sy oproep. Hy nooi julle uit tot vreugde. My liewe kinders, beleef met vreugde die boodskap van die evangelie, wat ek vir julle herhaal vanaf die oomblik dat ek by julle is. My liewe kinders, ek is jou Moeder en ek wil jou die God van liefde en vrede laat ontdek. Ek wil nie hê dat jou lewe treurig is, maar dat dit volgens die Evangelie, in vreugde vir die ewigheid geleef word. Alleen so het jou lewe sin. Dankie dat jy aan my oproep gehoor het gegegeven.

Liewe kinders, ook vandag is ek by julle op 'n besondere wyse terwyl ek die lyding van Jesus aanchouw en beleef in my hart. Kinders, oop jou hart en gee my alles wat in julle is: vreugde, hartseer, alles; selfs die kleinste, pyn, sodat ek dit kan bring aan Jesus, sodat met sy onmeetbare liefde Hy jou smarte kan verbrand en hulle kan omskep in die vreugde van sy opstanding. Daarom roep ek jou nou op 'n besondere wyse op, kinders, jou hart oop te maak vir gebed, sodat jy deur gebed vriende van Jesus mag word. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

Liewe kinders, vandag roep ek jou op en moedig ek jou aan om die vrede te bid. Spesiaal vandag roep ek jou op, terwyl ek julle in my arms die pasgebore Jesus bring, jy deur die gebed met Hom te verenig en so 'n teken vir hierdie onrustige wêreld te word. My liewe kinders, spoor mekaar aan tot gebed en liefde. Mag jou geloof 'n aansporing vir die ander is, sodat hulle meer glo en liefhet. Ek seën julle almal en roep jou op, nader aan my Hart en die Hart van die klein Jesus te wees. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

Liewe kinders, ook vandag, terwyl ek na julle kyk met 'n hart vol liefde, wil ek jou graag sê, klein kinders, dat wat jy met volharding soek en waarna jy verlang, vir julle lê. Die volstaat om my Seun, in 'n gesuiwerde hart, op die eerste plek te stel en dan sal jy in staat wees om te sien. Luister na my en staan my toe om julle daar op moederlike wyse na toe te lei.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]