Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'stuur'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'stuur'

Total found: 5
Liewe kinders, Ek is met julle, selfs as julle daar nie van bewus is. Ek wil julle beskerm teen alles wat Satan jou aanbied om jou te vernietig. Ek het Jesus in my skoot gedra en Ek wil julle, liewe kinders, ook na die heiligheid dra. Ek wil jou red en Ek stuur jou boodskappe deur mense, deur die natuur en deur ander middele wat julle net wil help om te verstaan dat julle moet besin op jou lewe. Liewe kinders, verstaan daarom ook die grootheid van die gawe wat God julle gee deur My nie. Ek beskerm jou met my mantel en Ek lei jou na die vreugde van die lewe.

Liewe kinders, julle is almal my kinders, ek houvan julle. Maar, my liewe kinders, vergeet nie dat jy nie naby my kan wees as jy nie bid nie. Satan wil in hierdie tyd in jou hart en in jou gesin verwarring stig. Liewe kinders, laat nie toe dat hy julle en jou lewe in die verkeerde rigting stuur. Ek hou van julle en spreek by God vir julle ten beste. Liewe kinders, bid! Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

Liewe kinders, ek verheug my met julle en nodig julle uit om te bid. My liewe kinders, bid vir my bedoelings. Ek het jou gebede nodig, daardeur wil ek jou nader aan God bring. Hy is van Jered geword. God stuur my om jou te help en om jou na die Paradys te lei, wat jy einddoel is. Daarom, liewe kinders, bid, bid, bid. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit jou lewe met God, die Skepper, te verbind, want alleen dàn sal jou lewe sin hê en sal jy verstaan dat God Liefde is. Uit liefde stuur God my na julle, sodat ek jou kan help om in te sien dat daar sonder Hom geen toekoms, geen vreugde en veral geen ewige heil bestaan. My liewe kinders, ek nodig jou uit die sondes agterweë te laat en elke oomblik jou toevlug te neem tot die gebed om in die gebed die betekenis van jou lewe te verstaan. God gee hom aan wie Hom soek. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

Liewe kinders, ek nodig jy weer uit tot gebed. Jy kan jou nie verontskuldig deur baie werk; die natuur is immers nog in diep slaap. Open jouself in gebed. Opnuut die gebed in jou gesin. Plaas die Bybel op 'n sigbare plek in jou huis. Lees hom, oorweeg hom, en leer hoe God sy volk liefhet. Sy liefde laat Hy ook besonder sien in hierdie tyd, deur my na julle te stuur om jou na die pad van die heil te roep. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]