Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'sou'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'sou'

Total found: 22
Liewe kinders, ook vandag roep ek jou op, nader aan my hart te kom. Alleen so sal jy die geskenk van my teenwoordigheid verstaan. Ek sou julle, my liewe kinders, na die Hart van my Seun, Jesus wil lei. Maar jy bied weerstand en wil jou hart oopmaak vir die gebed. Ek roep jou weer op, my liewe kinders: Wees nie doof nie, maar verstaan my oproep wat vir jou redding is. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

Liewe kinders, ook vandag is daar vreugde in my hart. Ek sou jou wil bedank omdat jy my plan realiseerbaar maak. Elkeen van julle is belangrik. Daarom, my liewe kinders, bid en verbly jou met my om elke hart wat hulle bekeer het en 'n instrument van vrede in die wêreld geword het. Gebedsgroepe is kragtig, en deur hulle kan ek sien, my liewe kinders, dat die Heilige Gees in die wêreld werk. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]