Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'sommige'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'sommige'

Total found: 4
Ek het 'n spesiale boodskap vir die gemeente om die geloof van alle gelowiges op te wek. Tog wil ek niemand dwing tot iets, wat dit dan ook is, waarvoor mens niks voel of waarna hulle nie verlang. Baie min mense het die boodskappe van die Donderdag aanvaar. In die begin was daar meer. Maar nou blyk dit dat dit alles vir hulle doodgewoon geword het. En die laaste keer het sommige net uit nuuskierigheid na die boodskap gevra het en nie met geloof en godsvrug ten opsigte van my Seun en My.

Liewe kinders, Ek dank julle, omdat julle in jou hart meer aan die glorie van die Here sy gaan dink. Vandag is die dag waarop Ek met die boodskappe op wilde hou, omdat sommige van julle dit nie aanvaar nie. Maar die gemeente is in beweging gekom het en Ek wil julle boodskappe gee soos Ek nog nooit in die geskiedenis, vanaf die begin van die wêreld, het Ek gedoen. Probeer in my Hart te bly. Hou jy nie afsydig.

Liewe kinders, vandag nodig Ek julle uit om met jou hart te bid en nie te wil meedoen uit gewoonte. Sommige kom hier sonder om aan hierdie bid met die hart te wil meedoen. Ek nodig julle uit as 'n moeder. Bid sodat die gebed in julle hart onder alle omstandighede die oorhand het.

Liewe kinders, Ek nodig julle spesiaal uit om te bid, want Satan wil homself van die vrugte van julle wingerde bedien. Bid dat hy daar nie in slaag. Waarskuwing teen die materialistiese atmosfeer, omdat sommige die druiwe baie duur aan die pelgrims begin te verkoop.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]