Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'slaag'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'slaag'

Total found: 5
Liewe kinders, in hierdie dae wil Satan al my planne belemmer. Bid saam met My, sodat sy opset nie slaag. Ek sal my Seun, Jesus bid dat Hy julle die genade gee om in die versoeking van Satan die oorwinning van Jesus te ervaar.

Ek wil julle weer sê dat Ek hierdie parochie het gekies en dat Ek aan haar as 'n bloempje, wat nie wil sterwe, met my hande beskerm. Ek nodig julle uit jou aan My oor te gee, sodat Ek julle suiwer en vlekkeloos aan God kan aanbied. Satan het hom van 'n gedeelte van my plan meester gemaak, hy probeer het hom heeltemal toe te eien. Bid, sodat hy daar nie in slaag. Ek wens dat julle almal na My behoort om julle aan God te kan aanbied.

Liewe kinders, Ek nodig julle spesiaal uit om te bid, want Satan wil homself van die vrugte van julle wingerde bedien. Bid dat hy daar nie in slaag. Waarskuwing teen die materialistiese atmosfeer, omdat sommige die druiwe baie duur aan die pelgrims begin te verkoop.

Ek dank julle vir alle gebede en vir alle offers.
Liewe kinders, Ek haas my om julle dit te sê: Leef volgens die boodskappe wat Ek julle gee en beoefen veral die vas, omdat julle danksy die vas sal verkry dat God se plan vir Medjugorje slaag. So sal julle vir My 'n groot vreugde berei.

Vandag nodig Ek julle uit om ywerig te wees in die gebed. Julle wil alles doen wat Ek jou sê, maar julle slaag daar nie in, omdat julle nie bid nie. Liewe kinders, Ek versoek julle: stel jou oop en begin te bid. Die gebed sal 'n vreugde vir julle wees. As julle begin sal julle nie lastig vind, want julle sal met blydskap bid.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]