Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'skepsels'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'skepsels'

Total found: 5
Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit om in gebed saam met Jesus te wees, om deur die ervaring van die persoonlike gebed die skoonheid van God se skepsels te kan ontdek. Julle kan nie oor gebed praat, of daarvan getuig, as jy nie bid nie. Daarom, my liewe kinders, bly in die stilte van jou hart by Jesus, sodat Hy jou deur sy Liefde verander en herskep. My liewe kinders, dit is vir julle 'n tyd van genade. Benut hom vir jou persoonlike bekering. As jy God besit, besit jy alles. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

Liewe kinders, ook vandag roep ek jou op draers van my vrede te word. Veral nou, nou men sê dat God ver weg is, is Hy nader aan julle as ooit tevore. Ek nodig julle uit na gebed in jou familie, deur die lees van die H. Skrif te hernu en vreugde te ervaar in die ontmoeting met God wat sy skepsels oneindig liefhet. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

Liewe kinders, in hierdie tyd van genade roep ek jou op, dat jy deur jou persoonlik gebed God nog meer nader kom. Gebruik hierdie tyd van ontspanning, en gee jou siel en jou oë rus in God. Vind vrede in die natuur en jy sal God die Skepper ontdek, wat jy vir alle skepsels sal kan dank; dan vind jy in jou hart vreugde. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

Liewe kinders, in hierdie tyd van genade Ek roep jou op nog nader aan God te kom deur jou persoonlik gebed. Benut die tyd van ontspanning en gee jou siel en jou oë rus in God. Vind vrede in die natuur, en jy sal God die Skepper ontdek. Dank Hom vir alle skepsels; dan sal jy in jou hart vreugde vind. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

Liewe kinders, ook vandag roep ek julle op vir die vrede te bid. Bid saam met die hart, klein kinders, en gee die hoop nie op nie, want God liefhet sy skepsels. Hy begeer jou, elkeen afsonderlik, te red deur my koms hier. Ek roep jy na die weg van die heiligheid. Bid. In die gebed open jy jou vir wat God wil, en so kan jy alles verwesenlik wat betref die plan van God in jou lewe. Dankie dat ge aan my oproep gehoor gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]