Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'redding'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'redding'

Total found: 3
Liewe kinders, vandag verheug ek my met julle en nodig ek jou uit jou vir my oop te stel om in my hande 'n instrument tot redding van die wêreld te word. Ek verlang, liewe kinders, dat julle almal die boodskappe wat ek jou gee, en waarvan julle die reuk van heiligheid het opgemerk, sal uitdra in die wêreld, die wat honger is na God en na God se liefde. Ek dank jz, dat jz met so baie mense volg en seën vir julle almal met my moederlike seën. Dankie dat jy aan my oproep gevolg gegee het.

Liewe kinders, vandag is daar vreugde in my hart nou ek julle almal hier teenwoordig sien. Ek seën jou en nodig julle almal uit die besluit te neem om te lewe volgens die boodskappe wat ek jou hier gee. My kinders, ek wil julle graag almal na Jesus bring, want Hy is julle redding. Daarom, my liewe kinders, hoe meer jy bid, hoe meer jy my en my Seun Jesus behoort. Ek seën julle almal met die moederlike seën en dank dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

Liewe kinders, ook vandag roep ek jou op, nader aan my hart te kom. Alleen so sal jy die geskenk van my teenwoordigheid verstaan. Ek sou julle, my liewe kinders, na die Hart van my Seun, Jesus wil lei. Maar jy bied weerstand en wil jou hart oopmaak vir die gebed. Ek roep jou weer op, my liewe kinders: Wees nie doof nie, maar verstaan my oproep wat vir jou redding is. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]