Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'oorwinning'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'oorwinning'

Total found: 3
Liewe kinders, in hierdie dae wil Satan al my planne belemmer. Bid saam met My, sodat sy opset nie slaag. Ek sal my Seun, Jesus bid dat Hy julle die genade gee om in die versoeking van Satan die oorwinning van Jesus te ervaar.

Ek nooi julle uit die ander deur jou vrede te help, sodat hulle die vrede sien en hulle begin te soek. Julle lewe in vrede, liewe kinders, en julle kan nie verstaan wat onvrede is. Daarom nodig Ek julle uit om deur jou gebede en jou lewe alle kwaad onder die mense te help vernietig en alle listen waarvan satan hom bedien, te ontbloot. Bid, sodat die waarheid in jou hart die oorwinning behaal.

Liewe kinders, ek sou my vreugde met julle almal wil deel. In my Onbevlekte Hart voel ek dat baie nader aan my gekom het, en op 'n besondere wyse deur gebed en bekering die oorwinning van my Onbevlekte Hart in hulle harte dra. Ek sou jou wil dank en aanspoor, met liefde en die krag van die Heilige Gees, nog meer vir God en sy Ryk te werk. Ek is met elkeen van julle en seën julle met my moederlike seën. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]