Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'oë'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'oë'

Total found: 2
Liewe kinders, in hierdie tyd van genade roep ek jou op, dat jy deur jou persoonlik gebed God nog meer nader kom. Gebruik hierdie tyd van ontspanning, en gee jou siel en jou rus in God. Vind vrede in die natuur en jy sal God die Skepper ontdek, wat jy vir alle skepsels sal kan dank; dan vind jy in jou hart vreugde. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

Liewe kinders, in hierdie tyd van genade Ek roep jou op nog nader aan God te kom deur jou persoonlik gebed. Benut die tyd van ontspanning en gee jou siel en jou rus in God. Vind vrede in die natuur, en jy sal God die Skepper ontdek. Dank Hom vir alle skepsels; dan sal jy in jou hart vreugde vind. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]