Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'nederigheid'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'nederigheid'

Total found: 7
Vandag nodig Ek julle uit tot nederigheid. In hierdie dae het julle almal 'n groot vreugde gevoel weens al die mense wat hier gekom het en met liefde het julle hulle oor jou ervarings vertel. Bly nederig en openlik praat met almal wat hier kom.

Liewe kinders, beleef in nederigheid die boodskappe wat Ek julle gee.

Liewe kinders, vandag nodig Ek julle uit om jouself af te vra, waarom Ek al so lank by julle is. Ek tree tussen God en julle. Daarom, liewe kinders, spoor Ek julle aan om alles wat God jou vra steeds met liefde te beleef. Liewe kinders, leef met ware nederigheid volgens alle boodskappe wat Ek julle gee.

Ook vandag nodig Ek julle daartoe uit, dat elkeen van julle weer besluit hulle aan My te gee. Alleen so kan Ek op my beurt elkeen van julle aan God aanbied. Liewe kinders, julle weet dit: Ek bemin julle intens en Ek verlang om dat elkeen van julle My behoort nie, maar God gee elkeen die vryheid en die respekteer Ek in liefde en nederigheid. Ek onderwerp my aan julle vryheid. Liewe kinders, Ek verlang dat God se plan met hierdie parochie verwerklik word. Maar as julle nie bid, kan julle nie my liefde ontdek, of God se planne vir hierdie gemeente en vir elkeen van julle. Bid, sodat die Satan julle nie na hom toelokt met sy trots en bedrieglike mag. Ek is met julle. Geloof dat Ek julle bemin.

Liewe kinders, Ek nodig julle uit na gebed, sodat julle God mag ontmoet in die gebed. God gee hom aan julle, maar Hy wil hê dat julle in alle vryheid gehoor gee aan sy oproep. Kinders, neem daarom in die loop van die dag 'n vaste tyd om in vrede en nederigheid te bid en hierdie ontmoeting met die Skepper te hê. Ek is met julle en Ek kom voor julle tussenbeide by God. Sorg daar dus voor dat elk van hierdie ontmoetings geteken mag wees met vreugde deur die kontak met God.

Ek nooi julle uit die werke van barmhartigheid te doen met liefde en uit liefde vir My en vir jou broers en susters, wat ook die myne wees. Liewe kinders, doen alles wat jy vir ander doen met 'n groot vreugde en met nederigheid teenoor God. Ek is met julle en van dag tot dag bied ek God jou offers en jou gebede aan vir die heil van die wêreld.

Liewe kinders, ook vandag roep ek jou op, my boodskappe nog sterker te beleef in nederigheid en liefde, sodat die Heilige Gees jou met sy genade en krag kan vervul. Alleen op hierdie wyse sal jy getuig van vrede en vergifnis is. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]