Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'mee'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'mee'

Total found: 2
Liewe kinders, vandag nooi ek julle almal uit jou voor te neem om vir my bedoeling te bid. My liewe kinders, ek roep almal op mee te help om my plan, deur middel van hierdie gemeente, in vervulling te laat gaan. Op hierdie oomblik roep ek jou spesiaal op, liewe kinders, te kies vir die weg van die heiligheid. Alleen dan is julle in my nabyheid. Ek hou van jou en wil graag julle almal met my saamneem na die Paradys. As julle nie bid nie nederig wees en nie gehoorsaam aan die boodskappe wat ek jou gee, kan ek julle egter nie help nie. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

Liewe kinders, vandag wil ek jou bedank vir al die gebede en offers wat jy my in hierdie maand, wat aan my is toegewyd, het gebring. My liewe kinders, ek wil graag dat jy almal aktief word in hierdie tyd, wat deur my op besondere wyse met die hemel verbind is. Bid, om beter te kan verstaan, dat julle almal deur julle lewe en voorbeeld mee moet werk aan die werk van die Verlossing. My liewe kinders, ek wil graag dat die mense hulle bekeer en in julle my en my Seun herken. Ek sal vir elkeen van julle ten beste spreek en jou help self tot lig te word. As jy ander help, kom dat jou eie siel ook ten goede. Dankie dat jy aan my oproep gevolg gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]