Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'lyk'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'lyk'

Total found: 5
Vandag nodig Ek julle uit om in die week hierdie woord te beleef: 'Ek bemin God'. Liewe kinders, deur die liefde kan julle alles ontvang, selfs wat julle onmoontlik lyk. Die Here vereis dat hierdie parochie Hom geheel en al behoort. Ek verlang dit ook.

Ek nooi julle uit jou naaste lief te hê, veral diegene wat jou kwaad berokken. So sal julle met liefde die bedoelings van die hart kan onderskei. Bid en bemin, liewe kinders. Alleen met die krag van die liefde is julle in staat dit te volbring wat julle onmoontlik lyk.

Vandag Ek roep julle weer op te bid. Wanneer julle bid is julle soveel mooier! Julle lyk op blomme wat ná die sneeu skitter van skoonheid met hul onbeskryflike kleure. Ook smeer julle na die bid nog meer alle skoonheid voor God uit om Hom te behaag. Bid daarom, liewe kinders, en stel jou lewe voor die Here oop, sodat Hy van julle harmonieuse en mooi blomme kan maak wat vir die paradys bestem is.

Liewe kinders, vandag roep ek jou op te bid. Ek is met julle en hou van julle almal. Ek is jou Moeder en wens dat jou hart lyk op my Hart. My liewe kinders, sonder gebed kan jy nie lewe en sê dat jy My behoort. Gebed is vreugde. Gebed is dit waar die hart van elke mens na verlang. Daarom, liewe kinders, kom na my Onbevlekte Hart en julle sal God ontdek. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit om elke dag vir God te kies. My liewe kinders, jy praat baie oor God, maar deur jou manier van lewe getuig jy daarvan maar weinig. Besluit daarom, my liewe kinders, jou te bekeer, sodat jou lewe opreg is teenoor God. Dan getuig jy deur die opregtheid van jou leefwyse van die skoonheid wat God jou gegee het. My liewe kinders, ek nodig jou weer uit 'n besluit te neem om te bid, want deur die gebed kan jy jou bekering waarmaken. Almal sal in eenvoud gaan lyk op 'n kind, dat oop vir die liefde van die Vader. Dankie dat jy aan my oproep gevolg gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]