Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'jeug'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'jeug'

Total found: 4
Ek nooi julle uit met meer ywer te bid en ook beter deel te neem aan die Mis. Ek wil dat die Mis vir julle 'n Godservaring word. En veral die jeug spoor Ek aan: Staan oop vir die Heilige Gees, omdat God julle in hierdie dae waarin Satan heel aktief word, na hom toe trek.

Ek dank julle vir al jou gebede. Bid sonder ophou. Bid meer. So sal Satan uit hierdie plek uit verdryf word. Liewe kinders, die plan van Satan is misluk. Bid sodat die plan van God in hierdie gemeente verwesenlik word. Ek dank spesiaal die jeug vir die offers wat hulle gebring het.

Ek nooi julle weer uit die boodskappe vir die gemeente na te lewe. Ek nodig veral die jeug van hierdie gemeente uit om dit te doen. Liewe kinders, as julle die boodskappe nakom sal julle die nageslag van die heiligheid doen ontkiem. As Moeder Ek roep julle almal op tot heiligheid, sodat julle hierdie aan ander kan oordra. Julle is 'n spieël vir die ander.

Ek wil julle almal bedank vir alles wat julle vir My gedoen het, veral die jeug. Ek versoek julle, liewe kinders, bid gewetensvol, want juis in die gebed sal julle die planne van God leer ken.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]