Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'hoeveel'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'hoeveel'

Total found: 3
Liewe kinders, julle weet nie hoeveel genaden die Here bereid is om te gee. Julle wil nie in beweging kom in hierdie dae waarin die Heilige Gees op 'n besonder wyse werk. Julle harte is op die aardse goedere gerig wat julle voortdurend besig. Bekeer jou hart tot die gebed en verlang na die uitstorting van die Heilige Gees, want God trek julle in hierdie dae, waarin Satan aan die werk is, na hom toe.

Ook vandag wil ek julle wys hoeveel Ek van jou hou, maar Ek is bedroef, omdat Ek julle nie almal kan help om my liefde te verstaan. Daarom nodig Ek julle uit, liewe kinders, om te bid en jy ten volle aan God toe te wy, want Satan probeer julle na gelang van die daaglikse omstandighede te onderwerp en die eerste plek in jou lewe in te neem. Liewe kinders, bid daarom sonder ophou.

Liewe kinders, vandag dank ek julle almal en wil Ek julle almal tot God se vrede oproepe. Ek wens dat elkeen van julle in sy hart die vrede sal ervaar wat God gee. Vandag seën Ek julle almal. Ek doen dit met God se seën en Ek versoek julle, liewe kinders, my weg te volg en te beleef. Ek hou van julle, liewe kinders, daarom het Ek julle - Ek weet nie hoeveel keer - geroep en Ek dank julle vir alles wat jy volgens my bedoelings doen. Help my, vra Ek julle, om julle aan God te kan aanbied, om julle te red en julle op die pad na die heil te lei. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]