Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'genooi'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'genooi'

Total found: 3
Dag na dag het Ek julle tot vernuwing en gebed in die gemeente genooi, maar julle aanvaar het nie. Vandag nodig Ek jou vir die laaste keer daartoe uit. Nou is dit vastentijd en julle kan as parochie uit liefde die inisiatief neem aan my oproep gehoor te gee. As julle dit nie doen nie sal Ek julle geen boodskap meer gee, soos die Here My toegelaat het.

Ek nooi julle uit vir 'n totale oorgawe aan God. Ek nodig julle uit vir die groot vreugde en die vrede wat alleen God gee. Ek is met julle en kom altyd vir julle tussenbeide by God. Ek nodig jou uit, liewe kinders, na my te luister en die boodskappe na te lewe wat ek jou gee. Al jarelank word julle tot die heiligheid genooi, maar julle is daar nog ver vandaan. Ek seën julle.

Liewe kinders, vandag nooi ek elkeen van julle uit om weer te begin God bo alles lief te hê. Eers God wat elkeen van julle gered en verlos het, en dan die broers en susters in julle omgewing. Liewe kinders, sonder liefde kan jy nie groei in heiligheid en kan jy geen goeie werke doen. Bid daarom, liewe kinders, bid sonder ophou dat God jou sy Liefde openbaar. Ek het jou almal genooi jy saam met My te verenig en te bemin. Ook vandag is ek met julle en nodig jy uit die liefde in julle harte en gesinne te ontdek. Jy moet liefhê, sodat God in jou hart kan lewe. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]