Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'eenvoud'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'eenvoud'

Total found: 3
Liewe kinders, vandag seën ek julle op 'n spesiale wyse met my moederlike seën en kom ek vir julle tussenbeide by God, sodat Hy jou die bekering van jou hart gee. Al jare roep ek julle op en spoor ek julle aan tot 'n diep geestelike lewe in alle eenvoud, maar julle is so koel! Daarom, kindertjies, aanvaar en beleef die boodskappe asseblief ernstig, sodat jou siel nie bedroef is wanneer ek nie meer by julle sal wees en wanneer ek jou nie meer sal lei as 'n kind wat onseker sy eerste stappe sit. Liewe kinders, lees daarom elke dag die boodskappe wat Ek julle gegee het en sit dit om in die lewe. In bemin julle en daarom nodig Ek julle almal uit na die pad na die heil met God.

Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit om elke dag vir God te kies. My liewe kinders, jy praat baie oor God, maar deur jou manier van lewe getuig jy daarvan maar weinig. Besluit daarom, my liewe kinders, jou te bekeer, sodat jou lewe opreg is teenoor God. Dan getuig jy deur die opregtheid van jou leefwyse van die skoonheid wat God jou gegee het. My liewe kinders, ek nodig jou weer uit 'n besluit te neem om te bid, want deur die gebed kan jy jou bekering waarmaken. Almal sal in eenvoud gaan lyk op 'n kind, dat oop vir die liefde van die Vader. Dankie dat jy aan my oproep gevolg gegee het.

Liewe kinders, vandag nodig ek jou nadruklik uit die kruis in jou hande te neem en die wonde van Jesus te aanskou. Liewe kinders, smeek Jesus, dat Hy die wonde genees, wat jy tydens jou lewe deur jou eie sondes en die van jou ouers gekry het. Alleen so, liewe kinders, sal jy verstaan dat die wêreld die genesing van die geloof in God, die Skepper, nodig het. Deur die lyding en die dood van Jesus aan die kruis sal jy verstaan dat julle ook net deur die gebed ware apostels van die geloof kan word as jy in eenvoud en biddend die geloof beleef, dat 'n geskenk van God is. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]