Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'duisternis'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'duisternis'

Total found: 5
Liewe kinders, julle het almal in die loop van jou lewe lig en duisternis ervaar. God gee almal die kennis van goed en kwaad. Ek roep julle na die lig. Dra dit na die mense wat in duisternis lewe. Elke dag kom daar mense wat in duisternis lewe, aan die deur van jou huis klop. Liewe kinders, gee hulle self die lig.

Liewe kinders, Ek spoor julle aan om te besluit: wil julle die boodskappe wat Ek jou gee beleef, ja of nee? Ek verlang om dat julle my boodskap daadwerklik beleef en deurgee. Meer in die besonder, liewe kinders, verlang Ek dat julle almal 'n prentjie van Jesus wees wat hierdie ongelowige wêreld wat in die duisternis wandel, sal verlig. Ek wil hê dat julle vir almal 'n lig is en dat julle almal van die lig getuig. Liewe kinders, julle is nie vir die duisternis geroep, maar vir die lig. Beleef daarom die lig in jou lewe.

Liewe kinders, ek wil hê dat julle verstaan dat ek julle Moeder is en dat dit my wens is om julle te help en jou tot gebed uit te nooi. Net as jy bid kan jy my boodskappe verstaan en aanneem en hulle in praktyk bring. Lees die H. Skrif, leef daar na en bid, sodat julle nie die tekens van hierdie tyd verstaan kan. Dit is 'n besondere tyd, daarom het ek by julle om julle nader aan my Hart en by die Hart van my Seun Jesus te bring. Liewe kinders, ek wil hê dat julle kinders van die lig is en nie van die duisternis. Doen daarom wat ek sê. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

Liewe kinders, ek nodig jou uit sendelinge te word van my boodskappe, wat ek hier via hierdie plek - wat my lief is - gee. God het my toegelaat solank by julle te bly. Daarom, my liewe kinders, nodig ek jou uit die boodskappe wat ek jou gee, met liefde te beleef en hulle deur te gee aan die hele wêreld, sodat 'n stroom van liefde vloei na die mense wat vol haat en onvrede wees. My liewe kinders, ek nodig jou uit vrede te word waar onvrede is, lig waar duisternis is, sodat elkeen hart die lig en die weg van die heil aanneem. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]