Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'deel'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'deel'

Total found: 4
Liewe kinders, deel in my compassie; bid, bid, bid!

Ek nooi julle uit met meer ywer te bid en ook beter deel te neem aan die Mis. Ek wil dat die Mis vir julle 'n Godservaring word. En veral die jeug spoor Ek aan: Staan oop vir die Heilige Gees, omdat God julle in hierdie dae waarin Satan heel aktief word, na hom toe trek.

Liewe kinders, Ek nodig julle uit om in hierdie geseënde tydperk te bid, sodat die vreugde van die ontmoeting met die pasgebore Jesus te smaak. Liewe kinders, Ek wens dat julle in hierdie dae net so beleef as Ek. Ek wil jou in die vreugde binnenleiden en jy die blydskap laat sien waarin Ek elkeen van julle wil laat deel. Daarom, liewe kinders, bid en gee jou heeltemal aan my oor.

Liewe kinders, ek sou my vreugde met julle almal wil deel. In my Onbevlekte Hart voel ek dat baie nader aan my gekom het, en op 'n besondere wyse deur gebed en bekering die oorwinning van my Onbevlekte Hart in hulle harte dra. Ek sou jou wil dank en aanspoor, met liefde en die krag van die Heilige Gees, nog meer vir God en sy Ryk te werk. Ek is met elkeen van julle en seën julle met my moederlike seën. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]