Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'bekoren'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'bekoren'

Total found: 2
Ek smeek julle om meer gewyde voorwerpe in die huis te hê. Laat elkeen daar ook by hom dra. Laat alle voorwerpe seën, dan sal Satan julle minder bekoren, omdat julle in die stryd teen hom 'n wapenrusting hê.

Liewe kinders, ook vandag wil ek vir julle almal uitnooi om te bid, laat die gebed lewe vir julle is. Liewe kinders, gee tyd aan Jesus alleen en Hy sal alles gee wat jy soek. Hy sal homself in alle volheid aan julle openbaar. Liewe kinders, Satan is sterk en beloert elkeen van julle om hom of haar te bekoren. Bid, dan sal hy jou nie kan skaad en jy ook nie stop op die pad na die heiligheid. Liewe kinders, maak elke dag soveel moontlik vordering in die gebed tot God. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]