Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Our Lady of Medjugorje Messages containing 'af'

Our Lady of Medjugorje Messages containing 'af'

Total found: 4
Hierdie vastentijd is vir julle 'n ekstra aansporing om jou lewe te verander. Begin daarmee van nou af aan: Sit jou TV af en laat soveel ander nuttelose dinge agterweë. Liewe kinders, Ek spoor julle aan tot persoonlike bekering: daarvoor is dit nou die tyd.

Vandag nodig Ek julle uit om my jou hart aan te bied, sodat Ek dit kan bekeer en gelykvormig kan maak aan die myne. Julle vra jou af, liewe kinders, hoekom julle nie aan my versoek voldoen. Julle kan dit nie, omdat julle my jou hart het nie toevertrou om dit deur my te laat verander. Julle sê dit wel, maar jy doen dit nie. Doen dus alles wat Ek julle sê en Ek sal met julle wees.

Liewe kinders, vandag nodig Ek julle uit om jouself af te vra, waarom Ek al so lank by julle is. Ek tree tussen God en julle. Daarom, liewe kinders, spoor Ek julle aan om alles wat God jou vra steeds met liefde te beleef. Liewe kinders, leef met ware nederigheid volgens alle boodskappe wat Ek julle gee.

Liewe kinders, vandag nodig ek jou uit jou kruis en lyding vir my bedoelings op te offer. Liewe kinders, ek is jou Moeder en wil jy graag help deur by God vir julle barmhartigheid af te smeek. My liewe kinders, bied God julle aan, sodat jy 'n pragtige blom van vreugde word. Bid daarom, liewe kinders, om te kan verstaan dat die lyding vreugde kan word en die kruis 'n pad van vreugde is. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]