Language 
Boodskap, 25 Oktober 1990 [O]
Ek roep julle op om op 'n besondere manier te bid en offers en goeie werke aan te bied vir die wêreldvrede. Satan is sterk en probeer uit alle mag die vrede wat van God kom, te vernietig. Liewe kinders, bid daarom met My heel spesiaal vir die vrede. Ek is met julle. Ek wil julle met my gebede help en jou lei op die weg na die vrede. Ek seën julle met my moederlike seën. Vergeet nie, die vredesboodschappen na te lewe.

25 September 1990 [O] (Monthly)
25 November 1990 [O] (Monthly)
 
To compare Medjugorje messages with another language versions choose