Boodskap, 2 Oktober 1986
Other languages:
English,
Afrikaans,
Български,
Čeština,
Deutsch,
Español,
Français,
Hrvatski,
Italiano,
Latviešu,
Magyar,
Nederlands,
Norsk,
Polski,
Română,
Русский,
Slovenčina,
Slovenščina
“Ook vandag nodig Ek julle uit te bid. Liewe kinders, julle kan geen juis beeld van die waarde van die gebed vorm as julle nie teen jouself sê: 'Nou is die tyd om te bid; nou is daar niks belangriker; nou is daar niemand belangriker vir my as God.' Liewe kinders, julle moet jy met 'n besondere liefde aan die gebed wy. So sal God jou sy barmhartigheid kan gee. ”
To compare Medjugorje messages with another language versions choose