Language 

Updates  | Medjugorje[EN]  | Messages  | News & Articles[EN]  | Videos[EN]  | Pictures[EN] | Site Map  | About[EN]

www.medjugorje.ws » Text version » Our Lady of Medjugorje Messages » Boodskap, 21 Maart 1985

Boodskap, 21 Maart 1985


Boodskap, 21 Maart 1985 [O]
Liewe kinders, Ek wil met my boodskappe deurgaan en daarom nodig Ek julle vandag nog uit: Neem hierdie boodskappe aan en leef daarvolgens. Liewe kinders, ek hou van julle en Ek het op 'n besondere wyse hierdie parochie gekies wat My skaarser is as ander wat Ek graag besoek wanneer die Allerhoogste My gestuur het. Daarom vra Ek julle: verwelkom My, liewe kinders, vir julle geluk. Luister na my boodskappe, luister na My!

To compare Medjugorje messages with another language versions choose

 

PC version: This page | Medjugorje | Apparitions[EN]  | Our Lady of Medjugorje Messages  | Medjugorje News & Articles[EN]  | Pictures & Photos[EN]  | Medjugorje Videos[EN]