Language 
Liewe kinders, ook vandag is ek by elkeen van julle en nodig jy weer uit, deur jou gebede nader aan my te kom. Heel spesiaal nodig ek jou in hierdie tyd van genade uit tot tugtiging. My liewe kinders, oorweeg en beleef deur klein offers die lyding en die dood van Jesus vir elkeen van julle. Alleen wanneer jy nader aan Jesus kom, sal jy sy onmeetlike liefde verstaan, wat Hy vir elkeen van julle het. Deur gebed en tugtiging sal jy meer oopstaan vir die gawe van die geloof en van die liefde vir die Kerk, en vir die mense om jou heen. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

25 Januarie 1998 [O] (Monthly)
25 Maart 1998 [O] (Monthly)
 
To compare Medjugorje messages with another language versions choose