Language 
Boodskap, 25 Mei 1997 [O]
Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit om God te verheerlik; dat die Naam van God in jou hart en in jou lewe heilig mag wees. My liewe kinders, as jy bly in God se heiligheid, dan is God met julle en skenk Hy jou vrede en vreugde wat jy net van God verkry deur die gebed. Opnuut daarom, my liewe kinders, die gebed in julle gesinne. Dan sal julle hart die naam van God verheerlik en sal die hemel in jou hart wees. Ek is naby julle en spreek by God vir julle ten beste. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

25 April 1997 [O] (Monthly)
25 Junie 1997 [O] (Monthly)
 
To compare Medjugorje messages with another language versions choose