Language 
Boodskap, 25 April 1997 [O]
Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit jou lewe met God, die Skepper, te verbind, want alleen dàn sal jou lewe sin hê en sal jy verstaan dat God Liefde is. Uit liefde stuur God my na julle, sodat ek jou kan help om in te sien dat daar sonder Hom geen toekoms, geen vreugde en veral geen ewige heil bestaan. My liewe kinders, ek nodig jou uit die sondes agterweë te laat en elke oomblik jou toevlug te neem tot die gebed om in die gebed die betekenis van jou lewe te verstaan. God gee hom aan wie Hom soek. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

25 Maart 1997 [O] (Monthly)
25 Mei 1997 [O] (Monthly)
 
To compare Medjugorje messages with another language versions choose