Language 
Boodskap, 5 Junie 1986 [O]
Liewe kinders, Ek spoor julle aan om te besluit: wil julle die boodskappe wat Ek jou gee beleef, ja of nee? Ek verlang om dat julle my boodskap daadwerklik beleef en deurgee. Meer in die besonder, liewe kinders, verlang Ek dat julle almal 'n prentjie van Jesus wees wat hierdie ongelowige wêreld wat in die duisternis wandel, sal verlig. Ek wil hê dat julle vir almal 'n lig is en dat julle almal van die lig getuig. Liewe kinders, julle is nie vir die duisternis geroep, maar vir die lig. Beleef daarom die lig in jou lewe.

29 Mei 1986 [O] (Weekly)
12 Junie 1986 [O] (Weekly)
 
To compare Medjugorje messages with another language versions choose