Language 
Boodskap, 29 Mei 1986 [O]
Beleef die liefde tot God en die naaste, daartoe nodig Ek julle uit. Sonder liefde, liewe kinders, kan jy niks. Daarom nodig Ek jou uit om 'n wedersydse liefde te beleef. Alleen so kan julle al diegene om jou heen en almal wat in jou gemeente kom saam met my liefhê en onthalen. Almal sal my liefde deur julle heen ervaar. Daarom vra Ek julle om vanaf vandag met 'n vurige liefde te hê, met dieselfde liefde waarmee Ek julle bemin.

22 Mei 1986 [O] (Weekly)
5 Junie 1986 [O] (Weekly)
 
To compare Medjugorje messages with another language versions choose