Language 
Boodskap, 3 April 1986 [O]
Ek nooi julle uit om die H. Mis by te woon. Baie van julle het die skoonheid van die Mis al ondervind. Maar daar is ander wat daar nie van ganser harte gaan kom. Liewe kinders, Ek kies julle uit en Jesus gee jou sy barmhartigheid tydens die H. Mis. Beleef die H. Mis daarom bewus en kom daar vol vreugde na toe. Kom met liefde en ontvang die H. Mis as 'n genade.

27 Maart 1986 [O] (Weekly)
10 April 1986 [O] (Weekly)
 
To compare Medjugorje messages with another language versions choose