Language 
Boodskap, 25 Julie 2000 [O]
Liewe kinders, in hierdie tyd van genade roep ek jou op, dat jy deur jou persoonlik gebed God nog meer nader kom. Gebruik hierdie tyd van ontspanning, en gee jou siel en jou oë rus in God. Vind vrede in die natuur en jy sal God die Skepper ontdek, wat jy vir alle skepsels sal kan dank; dan vind jy in jou hart vreugde. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

25 Junie 2000 [O] (Monthly)
25 Augustus 2000 [O] (Monthly)
 
To compare Medjugorje messages with another language versions choose