Language 
Liewe kinders, ek nodig jou uit onophoudelik te bid. Wanneer jy bid, is jy nader aan God en Hy sal jou op die weg van die vrede en die heil lei. Daarom nodig Ek jou uit, ander die vrede te gee. Alleen in God is die ware vrede. Stel jou hart oop en word gevers van die vrede, dan sal ander in julie en deur julle die vrede ontdek. So sal jy getuig van God se vrede en liefde wat Hy jou gee. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

25 Desember 1999 [O] (Monthly)
25 Februarie 2000 [O] (Monthly)
 
To compare Medjugorje messages with another language versions choose